Grabe, Suzette
(University of Zululand, 2000)
Die navorsing ondersoek die opvoedingsnood van die mishandelde kind met die
klem op die vennootskap tussen die opvoeder en die mishandelde kind in sy opweg-
wees na volwassenheid. Daar word ook gelet op die persepsie van ...